My naam is Johan Jacobs
en ek is verantwoordelik vir die blad.
Die blad was deur MyHeritage.com gegenereer. Dis nogal gaaf van hulle om verniet ons familie stamboom te plaas. U kan my kontak ( hier ) as u iets verander, bygevoeg of selfs verwyder wil hê. Die blad is op 31. Aug. 2010 die laaste keer bewerk, on daar is 12 lede gerigistreer. Dis bietjie Afrikaans en engels deurmekaar maar verdra dit maar want die Myheritage ouens het Engels as hulle taal.
Ek merk ook 'n bietjie Nederlands - maar nog nie Frans nie!!